

ANNET SE NASI (VERTALING ONDERAAN)
1 ons schouderham
3 eieren
1 prei
1 blikje bamboe scheuten
1 paprika
250 gram champignon
1 ui
1 rode peper
3 ons rijst
1 theelepel aromat
1 theelepel maggi
1 eetlepel ketjap manis
Kook de rijst en laat die af koelen
maak van de eieren een omelet en snij die in kleine stukjes
snij de shouderham in kleine stukjes
snij alle groenten klein
Doe alles in een wok en doe de ketjap,aromat en maggi er bij
RESEP EN FOTO: Annet Geelhoed
Marieta Matthews (VERTALING)
100 gram toebroodjie ham
3 eiers
I prei
1 blikkie “bamboo shoots”
1 rooi peper
250g sampioene
1 ui
1 rooi rissie
300g rys
1tl aromat
1tl maggi sous
1 el ketjap manis
Kook rys en laat afkoel. Maak ommelet met eiers en sny in stukkies.
Sny ham in klein stukkies.
Kerf groente fyn.
Braai alles in wok pan, voeg rys by. Gooi Ketjap, aromat,en maggi by
Rene Van Oosten
Nasi
30 Gram skouerham (shoulderham)
3 Eiers (eggs)
1 Prei (Leek)
1 blikkie (250gr) Bamboe peultjies (bamboo shoots)
1 Paprika (red pepper)
250 gr sampioene (mushrooms)
1 uie (onion)
1 rooi chillie (red chillie)
100 gr rys (rice)
1 teelepel(teaspoon) Aromat
1 teelepel Maggi mix
(kan vervang word met worchestersous, met ‘n knippie knoffel en ‘n knippie kerrie, can be substituted with Worchester sauce, pinch of Garlic and pinch of Curry)
1 eetlepel dik soya sous (thick soy sauce)
Metode/Method
Kook rys gaar en laat afkoel. Boil rice and stand to coo.
Maak ‘n ommelet van die eier en sny in reepies. Cook an omlett with the egg and cut in strips.
Sny die ham in stukkies. Cut ham into pieces.
Sny al die groente fyn. Cut al veggies into pieces.
Wok alle bestandele saam asook bestandele vir die sous tot gaar.
Add all ingredients to the wokpan as wel as sauses and spices until cooked.






