SOOO-SMAAK DAAI BEES SKOF
+/- 1 kg heel bees skof
1 eetlepel sout
1 teelepel swart peper
2 eetlepels Balsamiese asyn
(Niks Blatjang, marinade, karringmelk, rooiwyn, Vim, Jimmys sous, tamatiesous, of enige ander speserye nie)Kook vir 1 en half uur in die Drukpot, Haal uit en gooi die olie af,
Plaas in n oondbak saam met die sous, en Grill tot dit lekke bruin is..
Geniet saam met n rys, en groenterigheid,,en Vleisland Mostert
Dan SMAAK die VLEIS mos lekker…
BRON/FOTO: Stefaans Blaauw









