SOETKOEKIES ALA VANESSA
1 pakkie stork (for baking)
4 koppies koekmeel
2 koppies icing sugar
2 koppies maizena
1 koppie olie
Meng alles baie goed. Rol klein ballentjies, druk bietjie plat met vurk en bak vir 10 – 12 min @180grade.
** smelt in jou mond sag en lekker **
Oja dan dip en dit na dit afgekoel het in gesmelte chocolate en gooi sprinkles (100 & 1000)
FOTO EN RESEP: Vanessa De Beer








