MARIETTE SE FERRERO VANILLA MUFFINS
500 gr Pakkie Golden Cloud Vanilla Muffin mix aangemaak soos aanwysings op pakkie –
2 eiers,
100 ml kookolie,
225 ml water –
skep lepels vol in muffin pan, druk in elkeen ‘n Ferrero tjoklit en bak 25 min by 180 grade C, haal uit oond en laat staan so 5 min in pan, pak uit op afkoelrak vir afkoel.
Eet alles op of bere in vrieskas vir volgende keer
Ek het hulle in vrieskas gesit vir toekomstige gebruik, ek vries mos alles sal dan lekker topping van philadelphia en versiersuiker opsit wanneer ek dit ontvries vir gebruik
RESEP EN FOTO: Mariette Heydenrych-Kotze









