500ml Karringmelk
1 Blikkie Kondensmelk
1 Pakkie Vanielje Kitspoeding
Meng die hele spulletjie goed en gooi dit oor ‘n koekiekors in ‘n tertbak.
My kids maak sommer hierdie een blitsvinnig. Ons het al lekker ge-eksperimenteer met verskillende variasies….the possibilities are endless!
Resep: Marissa van Deventer Joubert
Resep beproef en foto geneem deur Cindy Mossop