

TUISGEMAAKTE KONDENSMELK RESEP
My ma het dit met vars volroommelk gekook, so ek weet nie hoe sal gepasteuriseerde volroommelk werk nie.
4 lb suiker
4 liter melk
knypie sout
baie klein knypie koeksodaRoer suiker by melk tot opgelos op plaat. Roer terwyl suiker oplos. Suiker moet heeltemal opgelos wees. Kook vir n paar minute vinnig, draai plaat stadiger. Moenie nou roer nie. Kook tot dik soos kondensmelk. Bottel warm.
BRON: Tharina Marais






