BESTANDELE/METODE
n GALJOEN….Is net so tuis in die oond as wat hy op die kole is…
Suurlemoensap, Growwe Swart peper, en Green Onion speserye..
GEEN SOUT…
Dan na so 15 minute in die oond…dan smeer ek hom BOTTER, asof n Galjoen nou nie genoeg vet het nie…
Dan eet ons hom so saam met n Avo..
JIRRRRRRLIK…met n J
SOURCE/FOTO: Stefaans Blaauw