BAKED BEAN SALSA
BESTANDELE
400g (1 blikkie) Baked beans
1 ui fyn gekap
1 greenpepper in kleinerige blokkies….as dit groot is gebruik halwe
4 eetlepels chutney
100ml Asyn
100g Suiker
METODE
Meng alles lekker saam en bedien
BRON: Amelia Sias
You cannot copy content of this page