Meng die deeg bestanddele saam totdat dit ‘n hanteerbare deeg vorm, meng dan die biltong by en knie lekker deur.
Maak nou balletjies, en sit sommer in ‘n kolwyntjie pan.
Smeer bietjie eier bo-op die broodjies en bak teen 180°C vir 30 minute.
Hierdie resep maak NET 7 broodjies.
Dan eet mens dit saam met BOTTER of ROOM.
Foto en Resep: Stefaans Blaauw