QUINOA SLAAI
200 g quinoa (kook gaar in groentestock)
1 vinkelbol
3 wortels (klein blokkies gesny…2×2 mm)
2 avokados (groter blokke)
Laat quinoa afkoel en meng alles deur.
Slaaisous:
1/2 suurlemoen
1 lemoen
1 toontjie knoffel
1/2 bos plat pieterselie
8 eetl olyfolie
seesout
Rasper die skil van suurlemoen en lemoen en gebruik die sap in die slaaisous.
Sny die knoffel fyn.
Meng alles goed en meng deur die quinoa.
Smaaklik!
Resep en foto: Hanlie Wethmar









GESKUIF