
GALBLAAS VERWYDER-RAAD
Elizabeth Haupt
Jy moet ligte kos EET. Nie rooivleis nie eerder Vis en hoender en butternut, wortels ens. Nie kool, broccoli ens.
Tina Bruwer
Mash als. Aartappel butternut skorsie en derglike. Hou maar by min sout en peper. en los eers die res van die speserye.
Joghurt jellie en vla.
Tanya Erasmus
Hi ek het lank vir n ouetehuis gewerk in catering waar ons gespesialiseerde etes voorberei het. Vir n sagte dieet vermy die volgende: vark, speserye,uie, kool en enige kool soorte, en tamatie vir ontbyt: klein bakkie oats pap met n lepeltjie botter en heuning, of n klein bakkie mielie pap met melk middag ete en of aandete: opsie 1, mash, niks meer as die grootte van jou hand palm nie kan n dun gravy maak saam dit met bietjie bisto stukkie hoender lekker sag gekook en wat maklik van been af trek een wortel saam die hoender gekook, lekker fyn gedruk opsie 2: mash, of n halwe skorsie wat sag gekook is, dalk weer n lekker wortel fyn gedruk, stukkie hadock vis wat in melk sag gekook is jy mag plein yogurt eet, n klein bakkie vol jy kan ook vir jou n lekker appel skil of peer, en lekker sag kook en fyn druk. Probeer stadig maar gelydelik jou etes growwer maak. Hoop dit help.
Tanya Erasmus
Enige iets wat jy vir n baba sal gee om te eet, is die tekstuur van kos waarna jy nou moet kyk.
Melanie Jackson Jordaan
my galblaas was ook uitgehaal en kon vir 6 maande daarna niks solid eet nie, het so baie gewig verloor want alles het net weer bo uitgekom! sterkte
Dassie Meyer
Vis, hoender, maalvleis, kappokaartappels, pampoen, jellie, vla. Alles wat sag en fyn is en niks wat gas maak. Geen sterk gegeurde kosse. Geen vet of gebraaide kosse. Geen melk en koffie, bier of rooiwyn. Geen gas koeldrank. Ek het 6 mnde terug my galblaas laat verwyder asook 60% van my maag. En dis hoe ek nou nog eet. Sterkte vir jou.
Anneline du Plessis
Kan nie glo galblaas 12 jaar gelede m laser verwyder 50 jaar gesukkel .na operasie geen gefaff nie . Als geeet net nie goed wat gas veroorsaak nie. Whalla
Sharon Naude
You should be able to eat anything you want, just stay aways from fatty foods as there is no more gallbadder to catch the fat so it will come give you runny tummy.
Linda Venter
Ja nee ek kan ook enige iets eet en drink….ek was nog nooit lief vir vetterige kos nie….so dit het my glad nie gepla nie…
Linda Venter
die beste raad wat ek vir jou kan gee….is luister na jou liggaam….want nie een van ons wat se galblaas verwyder is, reageer dieselfde op kos nie….sodra jy naar raak as jy iets geëet het…of selfs as jy na seker kos kyk….los dit uit….dit is die maklikste…sterkte, hoop jy voel sommer gou-gou beter….xx
Pieta Coertze
Begin met jellie na die 2-3dag af met vla paar dae later sop wat deur ñ sif gedruk is dan maalvleis sag gekook met aartappels sag gekook is met kookwater om soos ñ pasta te lyk bly weg van kaas en spesery
Cynthia Bezuidenhout
I had mine removed 3 years ago. My diet hasn’t changed at all. I was able to to eat as I normally do from day one & continue without problems but you may be different.
Christa Flemming
ek het agter gekom dat ek naar raak vir van die goed wat ek eintelik baie lus is voor is,ek sal so maak en na my liggaam luister,ek het n vreeslike los maag en geen idee waarom nie ek het by die hospitaal net ge-eet wat my dokter voor ja gese het
Linda Venter
dit is presies dieselfde met my ook….almal het voor die operasie vir my gesê…nou gaan jy lekker maer word!!!….ek was so opgewonde daaroor…..nou is ek twee keer dikker as voor die operasie…ek weet regtig nie watse orgaan moet hulle by my uithaal voor ek sal maer word nie….maar die galblaas was beslis die verkeerde orgaan……hehehe
Marietjie van der Merwe
Pasop vir vetterige kos. Eet maar vis en hoender.
Bianca Fourie Coetzee
My ma se galblaas is ook uitgehaal en die dieetkundige het dadelik voorgestel sy kry vir haar van Annique se Lifestyle Shake. Sy moes dit met water aanmaak vir eers.
Laurett Smit
Ook geen koffie en room en yogurt vir eers, en ja na 6 mnde eet ek ook weer omtrent alles. As iets jou voorheen sooibrand gegee het vermy dit beslis.
Marie Grobler
Myne is ook uit ek eet alles maar vetterige kos moet jy vermy
Brunni Ortmann
Myne is hierdie week uitgehaal, ek EET alles, net nie vetterige of ryk kos nie. Voel new voorheen.
Christene Schoonbee
Myne maand terug uitgehaal en ek eet normaal soos altyd, al verskil as ek rooivleis geeet het kry ek ‘n ligte pyn waar my galsblaas voorheen was. My spesialis het ook gese eet alles maar sny of vet want dit kan jou ongemak veroorsaak, onthou die lewer skei nog steeds gal af maar net direk in die maag in
Hanlie Wethmar
Jy moet versadigde vette (dierlik soos varkvet,skaapvet…) vermy. Omega 3 en 6 is geen probleem by so iets nie maar matig. Maak byvoorbeeld pastageregte (koolhydraten) met pesto of couscous klaar met groente, bietjie olyf-of sonneblom olie. As protein kan jy kikkererwtjies of eierwit bysit. Laevet vis is ook goed bv tongvis, stokvis gestoom. Vermy om dinge in botter te bak. Sterkte






