

1k versiersuiker
3/ 4k olie
500g sagte botter
4 1/2k meel
Klits botter en voeg olie by en klits vir 2min. Gooi versiersuiker by en klits . Voeg meel by en klits verder 2min. Deeg baie sag…gebruik versier sak en druk koekies in pan op bak papier. Bak 10 tot 15min op 180º
Bron en foto Elsa du Plessis






