

EEN MINUUT SLAAISOUS
5 ml mostertpoeier
2,5 ml sout
1 ml peper
125 ml kondensmelk
geel van 1 eier
60 ml slaai olie
60 ml asyn
Meng alles en laat paar minute op koel plek staan om te verdik.
Resep en foto: Marietjie van der Merwe
You cannot copy content of this page