

Maal of kap fyn:
uie, rissies en knoffel.
Meng met res van bestanddele. Skep in bottels en hou in yskas.
Begin met 5 rissies en voeg meer by as jy van sterk blatjang hou.
Ons eet dit op alles, maak selfs broodjies met grondboontjiebotter en piesangs met ‘n smeersel blatjang op.
Heerlik!
“ Die resep het my ma baie jare terug by ‘n tannie in hulle kerk gekry. Dit was in die vroee 1980’s in Huisgenoot, iets waarop die tannie baie trots is. Afhangende van watter konfyt jy gebruik kan dit dalk loperig wees, maar dit bly lekker.”
Resep: Leonie Scott
Elize de Kock: ek maak die sous maar ek sny ook uie baie fyn en rissies en soetrissies en maak dit nie gaar net so rou dan Balsemic vinegar, sout en appelkooskonfyt roer deur en laat staan so uur voor gebruik
Resep: Elize de Kock
Posted: Amanda Conradie






