MAKLIKE GRIEKSERIGE DISSE
Vleisbolletjies:
– lams maalvleis (mutton)
– 3/4 koppie melk
-mint, origanum, vars koljander
– Halwe koppie corn flake krummels
– 1 eier
-sout en peper
# In oond vir ‘n halfuur
Haloumi:
– 1 pakkie haloumi in die lengte gesny
# Braai in olyfolie in ‘n pan
Phylo pakkies:
-braai wortel repies en rooi kool in botter met sout, peper en ‘n bietjie Kerrie poeier.
– sny phylo deeg in blokkies
– rol in pakkies en vou punte in
– verf kleine bietjie olyfolie bo-oor
-15 min in oond
Baby marrows en Eiervrug
– sny murg pampoentjies en eiervrug in lang repe
– in oond met olyfolie
– sout en peper (30min)
Tzatziki
-plein yogurt
-komkommer
-gemengde kruie
Geniet saam met ‘n glas eg Suid-Afrikaanse pinotage:-)
Foto en resepte: Ansonia Moolman








