SOUTVULSELS VIR DOPPIES
Soutvulsels
Gerasperde ham en kaas gemeng met mayonaise
Tuna mayo en sweet chillie sous
Hoender mayo en gherkins
Gerasperde gekookte eier met mosterd en mayo
Maalvleis en kaas en chutney
Spinasie met witsous en feta
Crispy bacon kaas en bbq sous
Bullybeef gebraai met uie en chutney
Ria Jacobs
Fanie Smit:
Cottage cheese, biltong & sweet chilli
Spinasie en Feta
Marie Matthyssen
Baie lekker vulsel vir doppies is Tuna simba chips tamatie uie sout en pepper dreineer Tuna rasper tamatie en uie in eng alles saam met chips en spices meng met Mayonaise baie lekker







