Weet nie of jy nog minute maid vrugte sap kry nie, die wat in yskas is in winkel, kies lemoen, granadilla en mango, gooi 2 blikke gemengde vrugte in en vries in ‘n houer.
Haal uit net voor bedien word en gooi ginger ale in dis heerlik!
Die gevriesde pulp breek in fyn ys op en is heerlik!
As te soet is gooi suurlemoensap by!
Ben Rautenbach








