

SKELVIS MET KAASSOUS (HADDOCK)
Posseer vis in melk met lourierblaar en wonderpeperkorrels,
Vlok vis en plaas in oondbak.
Maak witsous van die melk en gooi oor vis.
Rasper cheddar kaas bo-oor en bak vir so 15 min.
Resep en foto: Martie Fourie Moolman






