EASY PEESY FRANSE BROOD
3 ½ tot 4½ koppies koekmeel
1 eetlepel heuning
1 ½ eetlepel droë gis
sout
1 ½ koppie lou water
Meng water, heuning, sout en gis. Laat 10 min rus tot skuim bo-op vorm. Meng in die meel en meng tot dit nie meer klewerig is nie. Maak toe en laat rys vir 5 min. Verhit intussen oond tot 180ºC. Maak ‘n lang rol met die deeg en sny liggie kepies in, plaas op ‘n gespuite bakplaat en bak vir 15 tot 20 min
DISCLAIMER: BY SUBMITTING CONTENT TO THIS WEB SITE, YOU ACKNOWLEDGE AND AGREE THAT THE TERMS AND CONDITIONS STATED IN THIS POLICY APPLY TO YOUR INTERACTIONS WITH ANY WEB SITE COMMUNITY AND THAT GOOD AND VALUABLE CONSIDERATION HAS BEEN PROVIDED TO YOU. IF YOU DO NOT AGREE WITH THESE TERMS AND CONDITIONS, DO NOT SUBMIT CONTENT TO THIS WEB SITE OR OTHERWISE ACCESS ANY COMMUNITY FEATURES ON THIS WEB SITE.