Hoenderstukke
Couscous
Wortels (in lengtes gesny)
Butternut (in lengtes gesny)
Murgpampoentjies (in lengtes gesny)
Red pepper (in lengtes gesny)
Olyfolie of Peanut Oil
Ground Cumin spice
Groung ginger spice
Sout en gemaalde swartpeper
Tahini pasta
Gerooster sesame sade
Pak hoender in oondskottel en gooi cumin, ginger, sout en gemaalde swartpeper oor. Bak in oond tot lekker crispy.
Kook al die opgesnyde groente in kookwater en bietjie sout. As dit gaar is verwyder en braai bietjie in peanut oil / olyf olie.
Maak couscous gaar en roer genoeg Tahini pasta deur sodat die couscous nie droog is nie. Meng helfte van die sesame sade deur. Skep in bak en skep die groente bo-oor en sprinkel nog sesame sade vir garnering oor.
Foto en resep: Madri Henn