Die forelle wat ek gemaak het. Gestop met geroomde spinasie en sampioene.
Roomspinasie gemaak, sampioene gebraai in botter. Sout en peper binne en buite oorgstrooi, gestop met die vulsel.
Oondbak met botter gesmeer en suurlemoen skyfies gepak. Die forelle in die pan met botter gestip en in die oond by 180 g.
Vyf min aan eenkant, omgedraai en verdere vyf min. Bedien saam dille sous.
BRON – Martie Fourie Moolman








