

TIETIE KOEKIES (SLAP DEEG VETKOEKIES)
1 koppie meel
1 teelepel bakpoeier
1 eier
Sout en peper
Melk om mee aan te maak
Jy meng net alles saam in n mengbak en sit by wat jy wil hê… Soos gerasperde kaas, bacon, spices… Nes jy wil.Maak ‘n redelike slap deeg dat jy lepels vol in die warm olie kan skep.
Jy gebruik gewone koekmeel. Jy “deep-fry” in olie tot mooi goudbruin. That is that. Kan koud of warm voorgesit word. Heerlik saam n spicey mayo dip sous
Resep : Melissa Su Victor
Foto: Elsabe Wagner
Melinda Myburgh
Ek maak dit ook. My resep is 2 koppies selfraising flour, 2 eiers 1 koppie water. knippie sout. Ek gooi ook sommer bietjie garlic en herbs by.Meng alles saam. Daarby kan jy voeg: kaas, vienas, beef, bacon of enige vleiserige iets. Ek rasper gewoonlik kaas en vienas in myne. Skep dan lepels vol in diep olie. Kan self in ‘n muffin pan in die oond gebak word. Lekker eet.






