UITPAKSLAAI IDEE
Ek het begin met die versiering van palmboompies, tamatierose en komkommer lelies …en die uitpakslaai bestaan uit – komkommers, coctailtamaties, uieringe, greenpepper gesny, pynappels, blaarslaai, wortelrepe, fetablokkies, olywe en slaaisous apart gesit in bakkies. daar kan nog bykom mushrooms en broccoli
Magde Van der Kolff
Ansa C Reyneke Hoe maak mens palmboompies?
Magde Van der Kolff Ansa dis soos Rina se vat n wortel wat jy kepies in maak en n greenpepper sny jy die onderkant af ..haal uit die binneste en sny lekker growwe kepe in ..sit dit vas bo op wortel. Die wortel worx ingedruk in n halfgesnyde rou aartappel wat jy n gat insny vir die wortel en whalla dis n palmboom








