Laat staan vir 6 ure. Die Speserye moet smelt Vir elk 3 kg wors benodig jy 100 ml water. Ek meng my water met asyn so 50 ml water en 50 ml asyn
Maal die gemenge vleis. Ek maal n 8 mm. Voeg nou jou water of asyn mengsel by.
Stop die derms liggies jy wil nie n wors he wat gaan oop bars nie.
As die wors klaar gestop is bere dit vir 12 ure in n koel plek voor dit verpak word.
Jy kan bietjie geur by sit na smaak.
Koljander
Naeltjie
Neutmeg
Uie
Knoffel
Green Pepper
Alles wat jy aan kan dink
Resep en foto van Koos van der Merwe








