Ek het ‘n koffie beker gebruik want koppies is so klein. Ek dink as mens gelyke mates gebruik sal dit reg uitkom.
6 – 8 Groot eiers,
Halwe koppie room,
beker vol green, yellow, red pepper,
koppie met uie gekap.
Pakkie Bacon versnipper, 200g,
Mushrooms 250g. op gekap
1 beker gerasperde cheddar kaas
Sot en pepper na smaak
Roerbraai die uie en bacon stukkies tot gaar, voeg sampoene in en roer braai tot sampoene gaar is. Dan gooi mens dit saam met geklitse eiers. Voeg die groen, geel, red peppers in (vars) met die Halwe koppie room klits. Voeg gerasperde Cheddar cheese (beker vol) ook in die mengsel. Klits en gooi in ‘n gesmeerde of gespuite bak en bak vir so 35 – 45 minute. Toets deur ‘n snytjie te maak – as dit gebind is en deur gebak is dit reg.
Bianca Moll








