My slaai vir vandag se braai.ek noem dit sommer allegaartjie slaai.want ekt sommer net ingegooi wat ek het en was nogal lekker.
Broccoli, komkommer, chicpeas,cocktail tamaties,en avokado. Handvol geroosterde amandels en rosyntjies bygevoeg.bietjie suurlemoen peper.en slaaisous van jou keuse.maar netso lekker sonder sous.
Pam Saal