500 ml melk
75 ml vlapoeier
knippie sout
Maak die vla aan met n bietjie van die melk, maak vla soos gewoonweg. verwyder van stoof en laat effe afkoel.
voeg by 125 g margarine
250 ml strooisuiker en
5 ml vanilla,
klits in vlamengsel tot goed gemeng en glad. klits die mengsel kort, kort tydens afkoeling anders vorm dit klonte. strooi geroosterde klapper bo-oor.
Bron: Elsa Hattingh








