1. Kook 2 medium aartapals en spanasie tot sag en laat af koel
2. 2 k Self razing flower 2 eiers 1tlp Garlic salt 1tlp Mixed Herbs 50ml Olie Sout na smaak 1. 1 ui en tamatie geskil2. Versap in versapper en voeg dan spanasie en aartapels in tot in purie.
3. Meng al die droe bestandele
4. Klits olie en eiers saam.
5. Voeg eier mengels by droe bestandele by en meng goed.
6. Voeg steselmatig spanasie mengsel by droe bestandele tot stywerige mengsel.
7. Skep met kleinerige sop lepel in warm olie en bak tot lig bruin. Poffers op vuur: Doen soos boBak poffers in warm olie tot half gaar. Haal uit en plaas op heerlike warm kole. Braai tot krisp bruin aan alby kante en haal af
Bron: Cathy Lubbe eie resep
Foto: Cindie Lubbe