BASIESE BOTTER VERSIERSEL
Ek maak altyd hierdie basiese icing resep:
2 koppies icing sugar,
omtrent een eetlepel sagte marg,
essence en druppeltjies kleursel van keuse.
Meng alles met elektriese menger en voeg dan klein bietjies melk by tot consistency reg is. Vir choc icing, voeg 90ml cocoa by.
Dis genoeg vir 24 cupcakes of een plaatkoek of twee ronde koeklae.
Louise Groenewald
Heather Strumpher
1 kg versiersuiker,
200g sagte botter, klits tot heerlik lig, so 4 minute,
voeg 100 ml warm volroom melk stadig by tot regte dikte vir jou…….laaste halwe t vanilla.. geniet








