YORKSHIRE PUDDINGS
Het Anthony Worral-Thompson TV show die maklikste denkbare resep gekry.
1 kop meel
1 kop eiers
1 kop melk
knippie sout
Meng tot slap deeg.
Verhit 1 eetl olie/lard in muffin pan in die oond tot baie warm. Skep deeg in olie en bak by 180º tot gaar.
Geplaas deur Suneth van Rensburg








