Een groot eier se eier wit
250 ml strooisuiker
30 ml kook water
15 ml wit asyn
2 ml bakpoeier (optioneel)
Klits alles saam tot styf spuit in formpies op n bakplaat n silicone matjie werk nogal lekker bak vir 40 min op 100° nou belangrike deel as die 40 min verby is sit oond af en los skuimpies in die oond tot dat dit af gekoel is dis wat maak dat dit nie skewy in die middel is. My foto van skuimpies wat ek vir my seun se verjaatsdag gemaak het die jaar.
Wiandra Nel
Linda Van Zyl
Ek gebruik dieselfde resep as Wiandra.Dit is PUIK!!! Onthou net om dir eerste 4 bestanddele gelyk te begin klits.Dit was vir my die 1 ste keer snaaks om kookwater saam met eierwit te klits. Gedink dit gaan nooit styf word nie. Ek vou die bakpoeier eers in as die didrwit BAIE styf gdklits is.n Mens moet maar so na 40min tot n uur toets of dit goed deurgebak is en dit dan in oond los tot oond koud is. Stowe verskil nogal








