LEKKER DIK GROENTESOP
Kry sommer hierdie sop mix wat jy by supermarket kry, (die vars groente wat klaar gesny is) ek het twee van hulle gebruik en so +- 2 kg skaap skenkels by gesit. Kruie na smaak. Gekook in die slowcooker vir ongeveer 6-8 ure of tot sag en die vleis van die been af.
Het so halfuur voor op dien net 250 ml olaywhip room bygevoeg.
Geniet.
Foto en resep: Hannelie Bezuidenhout








