Suikerstroop:
1 kg Suiker
1 lt Water
Sap van 1 Suurlemoen
1 Stukkie vars Gemmer
Kook tot ‘n mooi stroop begin vorm so+-10-15 min.
Voeg 1½ kg Nartjies by wat jy gehalveer het.
Kook tot jou skilletjie deurskynend raak en mooi glanserig is
Skep in jou voorbereide bottels en bottel warm.







