Wilanda Räsänen
Pak dit langs mekaar sodat hulle mekaar nie raak op jou oondrakkie. Die temp kan so 100 grade celsius wees. Los jou deur op ‘n skerfie….ek sit ‘n groot lepel tussen in en droog dit oornag uit. Ek sit ook ‘n stukkie foelie onder in die oond om al die krummels op te vang, of dan kan jy dit sommer uitsuig met jou stofsuiers.
Claude Moller
Sjoe , ek het respek vir jou Estelle De Villiers Olivier ! En as jy dit uithaal, laat dit EERS AFKOEL voordat jy dit in LUGDIGTE houers pak. Èn hier’s my raad vir Ou Beskuit : Gee dit vir die Hoenders…OF : Verkrummel dit, Vries en gebruik saam met eier as jy Schnitzel maak.







