WILDE KNOFFEL SOP
Wilde Knoffel gepluk. Was goed en dreineer. Braai n klein ui wat klein gesny is aan. Gooi n 500ml vleisaftreksel daarby. Sny die wilde knoffel in repies en gooi saam met n houertjie (Room of Suurroom) daarby. Kook 15 Min. Pureer. Sout en Pepper. Vir die wat mal is oor sterk knoffel kan n huisie Knoffel ekstra byvoeg. (vars knoffel, nie ingele nie). Wilde knoffel is baie goed vir die hart en are . Dien op met Pampoenolie en geroosterde Pampoenpitte.
Beatrice Trisha Diepold








