Plaasvervanger vir 1 eier in ‘n resep
as rysmiddel
10-15 ml bakpoeier
2-3 ml koeksoda Plus 4-6ml kremetart
As bindmiddel
15 ml mielieblom/vlapoeier
30 ml koekmeelblom
As Vloeistof
60 ml appelsap
75 ml appelpuree/appelkoospuree
1 ryp middelslag piesang fyngedruk
Gekry in SA kookboek vir allergiee en voedselsensitiwiteit – Hilda Latengan







