GUACAMOLE SNACK PLATTER
2 ryp avokados, in blokkies
1 rooi ui, fyn gesny
1 tamatie klein blokkies
groen / rooi / geel / oranje soetrissie blokkies
2 toontjies knoffel, baie fyn gesny
sout en peper
suurlemoensap
Meng al die bestanddele vir die guacamole.
Los die avo pit in die bakkie net tot voor opdiening.
Bedien met kaas, beskuitjies, koue vleis, worsies en gekookte eiers.
BRON- Corne Liebenberg








