Wie is lus vir ontbyt – vergeet die Sondag idee…..doen dit sommer nou!
SmullekkerSondag Maak jou eie ‘Brekkie in ‘n Bun’! Jy het broodrolletjies, eiers, tamatie en spek nodig (eintlik enige iets wat jy in jou ‘bun’ wil hê). Hol jou broodrolletjie uit, gooi die vulsel in en bak dan in die oond tot gaar. #Lekkerrrrr — met Franci Steinmann Rust.
Adam Cloete