Ekt nie lekker resepte nie maar vroulief geur gewoonlik die koekmeel met n bietjie sout en peper en n knypie kerrie poeier, sy rol dan die vis in die meel dan in geklitste eier en dan weer in die meel dan word dit gebak in sonneblom olie tot kleur goudbruin is ! dis dit lekker vi myyyyy !
Gideon Louw








