Lekker Vinnige Sondag middag ete…
Vat so 500-600 gram Kingklip
Smeer in met “balsamic vinegar”
Sout
Suurlemoen peper (lemon pepper)
en sprinkel liggies met kerrie poeier.
Bak dit in die oond op 150 Grade vir 15 minute.
Haal di nou uit en smeer vars knoffel oor, en strooi gerasperde kaas oor,
En terug in die oond op GRILL, vir nog 15 minute.
Wanner die kaas begin krispie raak is dit etenstyd…
Saam met agurtjies, suurlemoen, en bietjie mayonaise.
BRON EN FOTO:Stefaans Blaauw








