
LEKKER DOOPSOUSE (DIPS)
Svetlana Smit:
Mayonnaise, tomato sauce, condensed milk, salt and pepper to taste.
Anel Engelbrecht Portela:
Fyngedrukte avo, fyn gerasperde ui, bakkie smooth maaskaas, bietjie mayonnaise, Aaromat en bietjie swart peper.
Ida Bouwer: Mayonnaise, tomato sauce, chutney, tabasco, condense milk and chopped gurkens.
Marelize Botha: Sweeat and sour sous met mayo en kondesmelk…spur sous se moses 🙂
Diana Dirker: Mayonnaise, blatjang, maaskaas en kerrie.
Diana Dirker: Jy kan mayonnaise, ui opgekap, bietjie suiker, knippie rooipeper en blikie tuna meng.
Sharon Naude: I like …. smooth plain cream cheese, mixed with some tomato sauce and aromat.
Sharon Naude: Grate small onion and one cucumber, squeeze all water out, mix with one tub smooth plain cottage cheese, add half a teaspoon of crush garlic (shop bought) and add some aromat. Mix all together.
Anita Groenewald Olderwagen:
400 g blikkie chickpeas
2-3 huisis garlic garlic
zest van een suurlemoen
sap van een suurlemoen nie te groot
½ teelepel sout
1 eetlepel pietersielie
3-4 eetlepels extra virgin olive oil
½ teelepel swart peper
Sit alles in voedselververker en maal alles saam tot ‘n leker paste, party mense hou nie van dit as daar nog stukkies in is nie. Gooi uit in bakkie en meng gekapte spruit uie en rooi pepper saam, of groen een. As jy bietjie skop in wil hê so bietjie peri peri sous doen die ding.
Teresa Harmse: 1 houer suurroom en een pakkie wit uie soppoeier, meng saam.
Philfin Van Der Merwe: Room kaas gemeng met bietjie room waarin fyn biltong in gemeng is mmmmmmmm!
Emmarentia Kuipers: Lancewood het baie nice cream cheese dips. Hier in George het ons ‘n Lancewood shoppie, hulle het soms op special vir R5 en dit is nie naby vervaldatum nie biltong, peppers, olywe en garlic en sour cream and onions.
Rosa Lötter: Sweet chilisous en gladde maaskaas gemeng.
Elsabie Templeton: Avo mashed with mayo & jalapeno sauce.
Elsa van Huyssteen: Blikkie gevlokte tuna, koppie mayonnaise, swart gemaalde peper, bietjie sout, 6 gherkins (baie fyn gesny). Jy kan bietjie fyngesnyde ui ook insit as jy lus het.
Sansha Meyer:
1 koppie maaskaas
1 koppie mayonnaise
1 koppie suurroom
1 pakkie dik wit uiesoppoeier
Meng alles die vorige dag, maak toe en verkoel tot benodig.
Charmaine van der Merwe: Ons is mal oor Eierdip: 6-8 hard gekookte eiers fyn gekap, kap 4-5 pickle gherkins fyn. Meng gherkins en fyngekapte eiers met +- 3-4 eetlepels mayonnaise. Geur met aromat en vars gemaalde swart peper.






