MUIKKU
( Known as the vendace or as the European cisco, is a species of freshwater whitefish in the family Salmonidae.)
Hierdie vissie word gewoonlik met rogmeel bedek en in botter gebraai. Ek het die meel met broodkrummels, speserye en kruie gemeng. Vissies eers in eier gedoop en toe in die meelmengsel. Het dit toe in vlak olie gebraai. Die een manier waarop die Finne dit bedien is met kappokaartappels.
Bron: Wanda Hilda Moag








