Hoender pastei met slaai geeet vanaand Pastei het ek net ui gebraai saam vars Tiemie en klein bietjie vars Roosmaryn toe braai ek eers die hoender porsies met Ina Paarman Braaispice oor gekook tot sag ,bene verwyder en geflok meng ek Sampioen room sous met bietjie water en n houertjie room geprut tot die sous dik is en ek het n blikkie gemengde groente bygesit deeg het ek gekoopte deeg gebruik en dit was baie lekker,
Roneel J V VuurenLambrechts