Resep:Melinda Jooste Baker
Foto: May van der Merwe
Marieta James
IPV in bierboks het ek dit in ronde panne gebak. Net korter en dit is heerlik klam.
Hierdie koek van die blad met botterversiersel, room en Nutella saam geklits. “Its to die for”

Christine Valentine
Ek het hierdie resep gebruik 1 mengsel per nommer.

Foto: Mariette Heydenrych-Kotze
Ek het resep 2 keer aangemaak en in vierkantige pan gebak, 4 lae.
Beslag weeg amper 2 kg, het in helfte gedeel vir bak in vierkantige pan. Versier met roomkaas, wit wooden spoon en versiersuiker gemeng. Karamel sjokolade gesmelt in warm vars room wat ek bo-op gesmeer en teen kante laat afloop het. Tussen die lae het ek, genoemde versiering gemeng met blikkie Karamel, gesmeer










Alida Siebert
En die resep maak lekker baie cupcakes. Ongeveer 36 – 42
Christine Valentine
Hierdie is ‘n baie lekker resep. Ek hou regtig van hom
Belinda Minnie
Pragtig.Dis al resep wat ek gebruik.Dis n wenner.
Hierdie is ‘n wenner resep, gebruik hom gerus
Resep werk soos ‘n bom. Jy kan skaars iets aan hom doen wat hom sal laat flop.
Belinda Minnie – Ek het die bierbox koek op die blog probeer vandag!My versiering was woert warts,ek kan net se nooit bak ek weer n ander resep as die een nie!Nogmaals dankie dis n wenner!!! Baie dankie vir die resep.Beste ooit