GRANADILLA / LEMOENKONFYT Posted on January 20, 2014 by Rina Kleinhans Posted in Konfyt / Jam GRANADILLA / LEMOENKONFYT 9 koppies water 2.5 kg suiker 3 lemoene meduim geskil 2 suurlemoene geskil Kook 10 min Voeg by 4 blikkies granadilla by Kook tot verlangde dikte Lemoene en suurlemoene moet gerasper of in voedselverwerker fyn gemaak word. Tink Tinkie Badenhorst Botes Share this...FacebookPinterestTwitterLinkedin