ASPERSIESLAAI
FOOD LOVERS RECIPES
500 g vars gekookte aspersies
150 ml slaaisous
60 ml fyngekapte sprietui
12.5 ml gekapte grasui
250 g gaar boontjies, gedreineer
1 klein kropslaai
12.5 ml fyn gekapte pietersielie
Meng aspersies en die boontjies met 125 ml slaaisous terwyl dit nog warm is. Was
en droog slaai blare af, gier res van slaaisous oor boontjies/aspersies en meng
slaaiblare daarmee. Rangskik slaai in glasbak en besprinkel met fyngekapte
sprietui, pietersielie en grasui.
Bron: Onbekend







