My resep is baie maklik en eenvoudig
Waartlemoen in blokkies gesny, haal pitte uit.
Fetta kaas in blokkies gesny.
Rooi uie in skywe.
Rosyntjies sonder pitte.
Sous:
¾ koppie lime juice
2 telepels bruin suiker
Swart peper na smaak.
Gebruik jou eie oordeel van hoeveel jy wil insit want dit hang af vir hoeveel mense jy wil maak.
Yvonne Digovich








