GESTOLDE SULTANASLAAI
2 k skoon vars sultana druiwekorrels
1 pakkie groenpruimjellie
½ t sout
Aromat na smaak
Berei jellie soos op pakkie aangedui, laat goed afkoel nadat sout en aromat bygevoeg is.
Voeg nou die druiwekorrles by vloeistof, gooi oor in ‘n bak wat geskik is vir ‘n gestolde slaai en plaas in yskas om te stol.
Geplaas deur Carin Ras Wilson







