
OM BEET TE KOOK
Het vir die eerste keer beet in my Argilla pot gekook in die mikrogolfoond. Baie makliker al moet ek nou self so sê. Teen 75%/Med High aangesit vir 50 minute (‘n koppie water oorgegooi). Geen gemors of pienk spatsels orals soos op die stoof nie. Nou kan ek baie potte kerrie-beetslaai inlê.
BRON EN FOTO: Gillian Logan Bredenhann






