Na ‘n halfuur kan jy ‘n paar klein aartappeltjies byvoeg.
Wanneer die aartappels amper sag is, voeg by sous:
1 eetlepel appelkooskonfyt
3 teelepels suiker
1 eetlepel kerrie
2 eetlepels borrie
driekwart koppie asyn
knoffel
‘n halwe pakkie oxtail poeier
Prut stadig vir ongeveer ‘n halfuur.
Resep en foto’s: Gideon Louw
1ste Foto: Hiletje Smit











Petré Van Jaarsveld
Was heerlik…. Ek het net die oë gedeelte uit die pot gehou…ek hou nie van goed wat vir my in die pot loer nie..